Wendy Moniz

Wendy Moniz
Geboorte 19 Januarie 1969 (1969-01-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendy Moniz (gebore 19 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), Nash Bridges (1996), The Guardian (2001), en Damages (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search